Raubenheimer se duiwe vlieg voor

DIE Raubenheimer-broers van die Oudtshoorn Duiweklub se duiwe het Saterdag die ope-afdeling en die wedvlug vir 2-jaaroud-duiwe vanaf  Drie Susters oor 205 km gewen.

Die ope-afdelinguitslae is:
Raubenheimer-broers – 1,13, 16 en 19; Suyen Thysse – 2, 10, 11 en 15; Willie Thysse – 3, 4, 5, 8, 9, 17 en 18; Cobus Matthee – 6 en 20; Johan de Jager – 12; en Johan Whyte – 14.

Uitslae – 2-jaaroud duiwe:
Raubenheimer-broers – 1 en 19; Charl Erasmus – 2, 14, 16 en 20; Johan de Jager – 3, 9, 10 en 11; Suyen Thysse – 4 en 13; Willie Thysse – 5, 8 en 15; JC Barnard – 6 en 12; en Cobus Matthee 7 en 18.