Vier leerders van Laerskool Wesbank gekies vir SWD interdistrikte-netbalspan

Vier leerders van die Laerskool Wesbank is gekies vir die SWD interdistrikte-netbalspan wat in Julie op Wellington gaan meeding. Voor is Mia Smuts en Via-Kaylin Maniel (o.12) en agter agter Arné Janse van Rensburg en Jeanie du Plessis (o.13).