Bo: Die vooruitsig van van die lang pad (42,2 km) het nie dié atlete se geesdrif gedemp nie. Foto: Hans van der Veen

Van Oudtshoorn se atlete in die pylvak van die Kango Halfmarathon. Foto’s: Ebenezer Titus
PLAASLIKE langasems van die Oudtshoorn Atletiekklub, die Nedbankklub en die Infanterieklub was goed verteenwoordig by Saterdag se Kango Marathon en Halfmarathon. Onder andere die volgende atlete het die halfmarathon voltooi.
John April (01:08:37), Tony Cleopas (01:37:43), Leon Morné Brown (01:44:08), Lorinda van Rensburg (01:44:28), Leon van der Merwe (01:46:23), Jurgens Meyer (01:50:18), Lorette Jordaan (01:59:29), Mona-Marè Griffioen (02:00:12), Cliff Marie Dyason (02:02:14), Jacques Dyason (02:02:14), Cornelia Burger (02:03:27), Basjan van der Spuy (02:08:11), Leigh Myburgh (02:16:07), Philne Saayman (02:16:08), Bentley Sederstroom (02:16:29), Michelle du Preez (02:16:38), Sarita van Heerden (02:16:39), Benita Olivier (02:20:44), Annemé Roller (02:25:33), Mari-Lu Roller (02:25:34), Ina Maree (02:27:22), Ilse Jordan (02:28:41), Maurice Wicomb (02:33:31), Deon Sederstroom (02:53:11), Hein Jonker (02:57:39) en Liesl Jonker (02:57:39).