

Die wenners van die Oudtshoorn Rolbalklub se parekompetisies is bo van links Christelle Griebenouw en Wayne Riddens (gemeng); onder van links Ian Cochrane en Chris Pietersen (mans) en heelonder van links Lorraine van Vollenstee en Christelle Griebenouw (dames).

