Oudtshoorn Rolbalklub mans- en vroueparekampioene vir 2020 Die Oudtshoorn Rolbalklub se mans-parekampioene vir 2020 is Jan van Niekerk (links) en Ian Cochrane. Foto’s: Alewyn Hanekom 12/10/2020 Die Oudtshoorn Rolbalklub se vroue-parekampioene vir 2020 is Hanette Bekker (links) en Isma van Tonder.