Oudtshoorn Pluimbalklub kies nuwe 2022-komitee

Die Oudtshoorn Pluimbalklub het onlangs hul 2022-komitee verkies. Hulle is van links Justine Cordier (voorsitter), Melissa van Rooyen (ondervoorsitter), Roelina Lerm (sekretaresse en finansies) en Janine Kotze (ontwikkeling). Die komitee nooi alle belangstellendes, oud en jonk, om by die klub aan te sluit. Kontak Van Rooyen by 083 501 0010 vir verdere navrae. (Foto verskaf)