Oudtshoorn Gholfklub AJV

DIE Oudtshoorn Gholfklub se Algemene Jaarvergadering vind op Woensdag 28 Oktober om 18:30 in die klub se saal plaas.

Volgens die klub sal slegs lede by die vergadering toegelaat word, en sal slegs punte op die agenda bespreek word.