Oakdale krieketnuus

Corné Kennedy, ’n matriekleerder van die Hoër Landbouskool Oakdale, is gekies vir die Travel and Sport-uitnodigingspan wat in 2025 na Indië toer. Corné is die seun van Albertus Kennedy, die hoof-uitvoerende beampte van SWD Krieket. Foto: Verskaf