Mzwandile presteer
Mzwandile du Toit (heel links), ’n 17-jarige leerling by Fezekile Sekondêre Skool op Oudtshoorn, het onlangs ’n derde-plek behaal by die Wes-Kaap Hoërskole Baan- en Veldkampioenskap by Dal Josaphat-stadion in die Paarl. Die byeenkoms het op Vrydag 17 en Saterdag 18 Maart plaasgevind.
Foto: Facebook