Leon Gouws slaan eerste kolhou

Leon Gouws (70) het sy eerste kolhou op die 15 de gat van die Oudtshoorn golfbaan geslaan. Ten spyte van die temperatuur van 5 grade, ’n ysige wind en sneeuvlokkies wat val, het Gouws nogsteeds met sy kortbroek aan die ysige weer trotseer. Foto: Hugo Jacobs