Le Roux draf voor in Parkrun

FRANCOIS LE ROUX was Saterdag 27 Maart se wenner van die 46ste virtuele Oudtshoorn Parkrun met ’n tyd van 26 minute 30 sekondes.

Conrad Jullies was tweede in 27 minute 22 sekondes en Henry Carstens derde met ’n tyd van 28 minute 39 sekondes.

Die ander deelnemers wat goed gevaar het, is:

Hildegarde Bruwer (29:00), Bart Saaiman (29:41), Annemarie Le Rous (30:57), Sylvia Le Roux (34:56), Helena Smit (36:12), Belinde Muller (37:12), Leonoe Struurman (38:00), Geraldine Loftie-Eaton (42:49), en Garnett Wicomb (44: 24). (Deur Garnett Wicomb)

Be the first to comment on "Le Roux draf voor in Parkrun"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*