Langenhoven Gimnasium o.18 A-netbalspan wen AJ Sporttoernooi

Langenhoven Gimnasium se o.18 A-netbal­span het die vakansie die kampioenafdeling van die AJ Sporttoernooi in Mosselbaai gewen en is aangewys as algehele wenners van die toernooi. Foto verskaf