Laerskool Wesbank vaar uitstekend tydens die Courtrai Tennistoernooi

Laerskool Wesbank se eerste seuns- en meisiespan het uitstekend gevaar by die Courtrai Tennistoernooi in die Paarl waar albei spanne goue medaljes gewen het. Die spelers is van van links Roux Delport, Jaco Lamprecht, Louis Uys, Roy Viljoen, Jodi Potgieter, Francis Beukes, Anandie de Waal en Nika Potgieter. (Foto verskaf.)