Harlequins en Spring Roses sê mekaar die stryd aan Die Harlequins en Spring Roses het verlede Saterdag mekaar die stryd aangesê op die rugbyveld. Harlequins het die stryd gewen met ’n telling van 29 - 15. Foto: Ebenezer Titus 08/24/2023