TARREN JULLIES het Saterdag weer stof geskop in die oë van die ander 21 deelnemers aan die 14de virtuele Oudtshoorn Parkrun met ’n haastige wentyd van 23 minute 53 sekondes.
Albertus Kennedy was soos die vorige week weer tweede met Francois le Roux die derde vinnigste.
Die tye van Saterdag se deelnemers is:
Jullies (23:53), Kennedy (26:08), Le Roux (26:30), Johann Coetzer (27:04), Reghard Wolmarans (27:10), Laetitia Wolmarans (27:11), Conrad Jullies (27:21), Bart Saaiman (28:03), Henry Carstens (28:34), Wouter Julie (29:10), Annemarie le Roux (29:58), Hildegard Bruwer (30:58), Helena Smit 32:58), Shane Fourie (33:26), Belinda Muller (36:16), Gertruida Roux (41:12), Carl Herholdt (41:44), Garnett Wicomb (44:06),Geraldine Loftie-Eaton (45:50), Deon Jacobs (55:00) en Febe van Wyk (61:28). (Deur Garnett Wicomb)