Evergreens klop Bridgton Rugbyklub se A-span

’n Speler van Bridgton Rugbyklub se A-span probeer een van sy Evergreens teenstanders uitoorlê tydens Saterdag (19 Maart) se Superligawedstryd op die Bridgton Sportgronde. Evergreens het 30 - 29 gewen. Foto: Ebenezer Titus