Heleen en Jaco de Jager (links en regs) van die Eden Muurbalklub het Saterdag, 1 September, ’n afrigtingskliniek vir junior spelers op Oudtshoorn aangebied. Altesame veertien spelers tussen die ouderdomme van 6 en 14 jaar het die afrigtingsessie bygewoon.