Laerskool Wesbank se o.14A hokkiespan eindig 2de in eindronde van Eden hokkieliga

Laerskool Wesbank se o.14A-hokkiespan wat op Saterdag, 1 September, op Knysna 2de in die eindronde van die Eden hokkieliga geeindig het.

Die span is agter van links Mari Terblanché, Elizna Swart, Joané van der Westhuizen, Lindré Brits, Anje Boshoff, Lizomé Krige, Jeanie du Plessis, Carli Stemmet en Nadia Smith. Voor is juf Chitani Swart, Jancke Potgieter, Emma van der Westhuysen en Ciska Nortier.