Dié twee Oudtshoorniete op pad na grootste gevegs-wêreldkampioenskap!
Audan Olivier en Anando Olivier van Grebe’s Kickboxing Club op Oudtshoorn vertrek Vrydag na Italië om aan die Junior WAKO Wêreldkampioenskap deel te neem! Volgens Ranger Grebe, eienaar van die plaaslike klub, is hierdie die grootste gevegskuns-sportkampioenskap in die wêreld! Foto verskaf