Die All Blacks klop Spring Roses

Die All Blacks rugbyspan het verlede Saterdag, 16 September, teen die Spring Roses by die Plate gespeel. Die All Blacks het as oorwinnaars van die aksievolle wedstryd weggestap met ’n tel-ling van 29 - 15. Foto: Ebenezer Titus