Collegians pak Rangers van Albertinia
Nog ’n baie aksievolle rugbywedstryd wat verlede Saterdag by die Plate plaasgevind het, was die Collegians teen die Rangers van Albertinia. Die eindtelling was 25 - 21 in die guns van Collegians. Foto: Ebenezer Titus