Collegians Rugby-klub verloor teen Albertinia Rangers
Collegians Rugby-klub van Oudtshoorn het die naweek teen die Albertinia Rangers verloor.
Die Plate, of Bridgton Sportgronde, was die middelpunt van die aksie. Collegians het met 24 punte teenoor 38 verloor.
Foto: Ebenezer Titus