Collegians klop Spring Roses op Jaffies Park
Die Spring Roses se eerste rugbyspan het verlede naweek te staan gekom teen die Collegians se eerste rugbyspan op Jaffies Park. Die uitslag van die wedstryd was 13 - 7 in Collegians se guns. Foto: Ebenezer Titus