Collegians en All Blacks pak mekaar aan

Die Collegians- en All Blacks-rugbyklubs van Oudtshoorn het mekaar Vrydagaand (11 Februarie) in ’n vriendskaplike wedstryd op die Bridgton Sportgronde gepak. Collegians het die wedstryd 19-15 gewen. Foto: Ebenezer Titus