
Wegkoms is min vir dié speler van All Blacks wat Saterdag in ’n SWD Presidentsliga op die Bridgton Sportgronde (Plate) deur ’n speler van Willing Hearts van Prins Albert beetgekry word. Willing Hearts het die wedstryd 23-20 gewen nadat hulle halftyd met 13-6 voor was. Foto: Ebenezer Titus