Aurial Kollege se skole-rugbyseisoen skop af
Aurial Kollege op Oudtshoorn se skole-rugbyseisoen het Saterdag by die Bridgton Sportgronde afgeskop met wedstryde teen Hoërskool Pacaltsdorp en Fezekile Sekondêre Skool. Hier pak die Aurialiete (maroen) die Pacaltsdorpers aan in ’n aksiebelaaide wedstryd. Foto: Ebenezer Titus