All Blacks klop Spring Roses

Die A- en B-spanne van twee plaaslike rugbyklubs - die All Blacks (swart) en Spring Roses - het mekaar aangevat op die Bridgton Sportgronde (Plate) die naweek. Die All Blacks se A-span het 46-17 gewen terwyl die B-span 5-0 gewen het. Foto’s: Ebenezer Titus