Aksie tydens die swemgala van Eden Aquatics by die NA Smit-swembad op Oudtshoorn

Die gala het Saterdag plaasgevind en swemmers vanoor die hele SWD het deelgeneem.