Adias klop Calitzdorp in Oudtshoorn

Adias Rugbyklub (ligblou truie) van Oudtshoorn het die Calitzdorp Rugbyklub Saterdag (16 Julie) op die Oudtshoorn Sportgronde, bekend as die Rec, aangepak en met 16 punte teenoor 13 gewen. Hier nael Jayden Hermanus van Adias doellyn se kant toe met drie verdedigers wat aan hom vasklou. Foto: Ebenezer Titus