DIE 12-jarige Lian Verwey (links) was Saterdag (28 Januarie) die wenner van die 322ste Oudtshoorn Parkrun by Surval Olyflandgoed met ’n skitte-rende tyd van 21 minute 32 sekondes, terwyl Nicola Feldman (28:51) die eerste van die vrouedeelnemers was.
Morné Pienaar (22:22) was tweede en DW Botma ( 22:22) in die derde plek van die 70 deelnemers.
Hierna het gevolg:
Stiaan van Wyk (23:08), Francois Verwey,(23:34), Jandré Bakker (23:44), Johann Coetzer (24:33), Cobus Diep-raam (26:02), Hermanus Munro (26:36), Logan Ellis (26:50), Attie Fortuin (27:16), Albertus Kennedy (27:59), Abraham Hendriks (28:10), Fanie Olivier (28:19), Kruge Roeloffze (28:41), Nicola Feldmann (28:51), Jared Jordaan (30:21), Meggan Jordaan (30:25), André du Toit (30:33) en Abraham Patrick (31:50). (Deur Garnett Wicomb)
12-jarige wen Parkrun
Liam Verwey