Langenhoven Gimnasium het ’n tweede plek ontvang tydens die WKOD se prys-uitdeling vir 2024 matriekuitslae in die kategorie: Grootste toename in die per-sentasie van kandidate wat toegang tot Baccalaureusgraad-studies ontvang het. Gimmies se skoolhoof, Alewyn Vorster, het die toekenning ontvang. Foto verskaf