Laerskool Wesbank verkies leiers vir 2025

Die leerderraad en koshuisleiers van Laerskool Wesbank vir die eerste semester is onlangs verkies. Leerderraad: Voor: Jan-Diesel Burger, Mienke Pretorius (onder-hoofleier), Celia Schoeman (hoofleier) Janco van Niekerk (hoofleier), De Wet Botes (onder-hoofleier, Ruan Hattingh Middel: Mischa Amas, Iza Lourens, Nicky Muller, Rebecca Greeff, Jonker Beukes, Karlize Zaayman Agter: Mnr Cloete (Skoolhoof), Lila Matthee, Zané Mynhardt, Suzaan van der Westhuizen, André Stegmann, Jacobus Smith, Lucan Scholtz, Karla Engelbrecht, PJ Wannenburg, Juf Jackie van Tonder Koshuisleiers (onder): Jan-Diesel Burger (hulpleier), PJ Wannenburg (onder-hoofleier, De Wet Botes (hoofleier), Isabelle Delport (hoofleier), Danelle Wagener (onder-hoofleier) en Lila Matthee (hulpleier). Foto’s verskaf