Wesbank Skaakspan

Agt leerders van die Laerskool Wesbank is ingesluit in die Eden-skaakspan wat in Mei in onderskeidelik Kuilsrivier en Vredenburg gaan meeding. Voor van links is Kobus Geyser, Anke van Rensburg, Kristin Meyer en Lara Meyer, en agter van links Simon Greeff, Madri Botha, Nerené Saayman en Nicolaas le Roux. Nerené en Nicolaas is reserwes. (Foto verskaf.)