Quwine Louw – Laerskool Laurus 04/05/2017 Quwine Louw van die Laerskool Laurus het die seuns o.13-streekrugbyspan gehaal en gaan aan die eerste ronde proewe op Saterdag (6 Mei) by die Hoërskool Oudtshoorn deelneem. Hy is ewe tuis op losskakel en heelagter. Foto: Ilze-Mari Gründling