Vyf leerders van Langenhoven Gimnasium het vanaf 24-25 Januarie aan die Eden Tennisproewe op George deelgeneem.
Hierdie spelers sal Eden verteenwoordig in die Synergy-Cup toernooie wat vanaf 1-2 Maart in die Boland sal plaasvind.
Die volgende leerders is in die 2025 Eden-span opgeneem in hulle verskillende ouderdomsgroepe.
Elmé Spies – o.19 nr 4
Tameré Stewart – o.15 nr 1
Heike Swart – o.15 nr 3
Fourie Delport – o.15 nr 2
Franco van Rensburg – o.15 reserwe.
Vyf Gimmie-leerders neem deel aan Eden Tennisproewe

Be the first to comment on "Vyf Gimmie-leerders neem deel aan Eden Tennisproewe"