Vier leerders van Laerskool Van Reede het uitgeblink by die onlangse Idols-kompetisie

Dié vier leerders van Laerskool Van Reede, het uitgeblink by die onlangse Idols-kompetisie van Brian’s Grill. Hulle is agter van links Beathan Bruiners, die wenner in die laerskole-afdeling, Tracy Wagenaar wat die leerders ondersteun het en Thembi Kroma met Chloé September voor. Thembi en Chloé was onder die topvyf.  Foto’s regs en regs bo verskaf