Hanré Jubelius en Corli-Maré Griffioen van die Laerskool Wesbank het aan die Sewe-weekspoort Bergfietswedren op 30 September deelgeneem met Griffioen wat ’n derde plek in die sub-junior meisiesafdeling behaal het en Jubelius wat ’n derde plek in die seunsafdeling gekry het. Foto verskaf