Reece Wheeler behaal tweede plek tydens die Timbercity Cycle Tour

Reece Wheeler, ’n graad 7-leerder van Laerskool Wesbank, het tydens die Timbercity Cycle Tour oor 30 km  op 28 September ’n algehele tweede plek behaal. Foto verskaf