Langenhoven Gimnasium se eerste meisies hokkiespan wat ook vanjaar die SWD-liga gewen het, het Dinsdag hul seisoen by Enchanted Coffee op Oudtshoorn afgesluit. Voor van links staan Leana Olivier, Amy Finger (onderkaptein), Helena van Heerden (kaptein), Bianca La Grange, Carmen Huthings en Jané Venter. Agter van links staan Chriské Kruger, Jané van Niekerk, Kesia Orffer, Helette du Plessis, Marné Erasmus, Charlotte Wagenaar en Jana Mostert. Foto: Ilze-Mari Gründling