Twee leerders van Laerskool Wesbank gekies vir SWD o.12 rugbyspan 09/05/2019 Twee leerders van Laerskool Wesbank, Xander Pienaar (links) en Malan Nortier wat vir die SWD o.12B-rugbyspan gekles is.