Ses atlete van die Laerskool Wesbank is verlede week in die Eden-Tweekampspan opgeneem nadat hulle aan ’n byeenkoms in die De Jagers Sportkompleks deelgeneem het. Hulle is voor van links Bea Strydom, Engela de Wet en Jaundré Alberts, en agter van links Jean Joubert, Hennie Calitz en Kari Griffioen. (Foto verskaf.)