Bo: Drie leerders van Sacred Heart (RK) Primêr het sertifikate ontvang by ’n kunskompetisie wat deur Cashbuild aangebied is. Van links is Igshaan Fredericks (goud), Xandria Bowers (brons, en ook ’n sertifikaat vir die deelnemer met die mooiste glimlag) en Kelsey Stuurman (silwer). Foto: Ebenezer Titus