Rolandé Eyssen van Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn is een van vier leerders uit die Eden-Karoodistrik (graad 7 tot 9) van wie ’n kunswerk gekies is om die streek te verteenwoordig by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se Celebration of Art-kompetisie. Die kunswerke word vanaf Augustus uitgestal by die V & A Waterfront in Kaapstad. Foto verskaf