Laerskool Wesbank verwelkom nuwe leerkrag 07/25/2019 Laerskool Wesbank op Oudtshoorn het ’n nuwe leerkrag aangestel, Anene Janse van Rens- burg. Sy is verantwoordelik vir die onderrig van natuurwetenskappe en tegnologie (graad 4) asook Engels (graad 5). Foto verskaf