Principia Laerskool verwelkom nuwe graad eens vir 2021

Principia Laerskool op Oudtshoorn het die volgende nuwe Graad 1’s vanjaar by die skool verwelkom. Voor van links is Layla Muller, Thabo Mafogo, Tayla Klaasse en Yuyuan Dai, en agter van links Alehot Deleso, Simrat Genemo, Brian Warren, Mia January, Kjell January, Abigail Beeslaar en Rileigh Wicomb. Foto verskaf