Drie leerders van PJ Badenhorst Primêr wat pryse ontvang het in Cashbuild Oudtshoorn se Art-at-Heart-tekenkompetisie vir skole by van die skool se leerkragte. Van links is Enrique Pietersen (skoolhoof), me L Felkers, Le Keacha October (graad 5), Aiden Wyers (graad 6), Le Troi’t Abrahams (graad 6) en me L October. Foto verskaf