Mnr & Mej Struisie 2024 aangewys

Mnr en Mej Struisie is verlede Donderdagaand uit 18 deelnemers aangewys. Lihando Gunter is Mnr Struisie 2024 en Emihle Ncwando is Mej Struisie 2024. Die eerste prins en prinses is onderskeidelik Jesse Afrika en Danine van der Walt. Neavon Jackson en Suzaan Marais is die tweede prins en prinses. Mnr Fan Favorite is Neavon Jackson en Mej Fan Favorite is Cleo Muller. Mnr en Mej persoonlikheid is Lihando Gunter en Siphe Screech. Foto verskaf