André Issacs van die Oudts-hoorn Vaardig-heidskool is onlangs in die SWD Elsen Krieketspan
opgeneem en sal gedurende
Desember aan toernooie op Witrivier in Mpumalanga deelneem. Hy word deur
Ernest Loff afgerig. Foto: Ilze-Mari Gründling