Kobus Geyser, leer-der van die Laerskool Wesbank, het van 1 tot 7 April gedurende die Aprilvakansie aan die SA Junior Skaak- kampioenskap in Be-noni deelgeneem en die derde plek in die o.12 ope-afdeling behaal. Met dié spogprestasie kwalifiseer Kobus vir SA kleure. (Foto verskaf.)