Leerders van Laerskool Laurus verlede Vrydag tydens die skool se jaarlikse kaskarwedren waaraan die graad 1- tot 7-leerders in spanne teen mekaar meegeding het. Elke kind het ’n beurt gekry om te bestuur en om die kaskar te stoot terwyl die die stof vir 15 minute gestaan het terwyl hulle soveel as moontlike rondes om die baan moes hardloop. Foto: Angelique Erasmus